Easter egg hunt
Ek het heeltemal te veel eiers gekoop. Julle sal sien daar is geen fotos terwyl of na die kinners die eiers geeet het nie want dit was chaos!
Ek het heeltemal te veel eiers gekoop. Julle sal sien daar is geen fotos terwyl of na die kinners die eiers geeet het nie want dit was chaos!
Krimis vir Christmas
Noem Fourie Daddy
Stuur my gereeld op ‘n timeout
Stoute boude
Loon vir baloon
Ofilant in plaas van olifant
Mommy I need a holiday!
Meel vir kameel
Jano vir piano
Head egg – headache
Your’e a balet ninja!
Your’e a jack in the box – as big insult
Cornwall was weereens amazing! Ons het gebly op die suid punt naby aan Lands End. Dit was maar koel en winderig maar die stone cottage complete met vuurmaakplek het dit baie romanties gemaak. Frida het half pad deur die vakansie siek geword vir ‘so dag en aand. Shame sy het siek geword op AL die beddegoed in the cottage. Gelukkig was daar ‘n wasmasjien anners was ons in die knyp.
Ons het Kersfees by Neil en Mariska gehou, hulle het ‘n kalkoen met al die trimmings voorgesit.
Frida het ‘n Cinderella rokkie en ‘n scooter gekry. Sy was baie chuffed maar die scooter ry het nie vreesklik lank gehou nie…
Ons het gedink die video is verlore maar Fourie het hom opgespoor – Frida se 2de verjaarsdag met Elmo en die parkie.
en dan ons almal by Winter Wonderland in Hyde Park desember.
Frida was nie baie impressed met die ultrasound scan nie!
2 & half 2 Years 5 Months 6 Months 7 Months 8 Months 9 months 10 months 11 Months 12 Months 13 Months 14 Months 15 Months 16 Months 17 months 20 Months 22 Months 23 months 24 months Birthdays chatting christmas Cool Days Out Expressions Funny things Giggles Holidays Milestones new baby Outfits